00:00
05:01
Lig en sout! Wees die verskil! 'n Elelktriese lig kan net skyn soos wat dit moet as dit aan 'n kragbron gekoppel is. Net so kan ek en jy net wees en word wat ons bestem is om te wees as ons aan die regte kragbron gekoppel is. Dan sal ons lig so helder skyn dat ons die kopligte so ietwat sal moet dim dat ander net kan sien. Gaan skyn jou lig!
Lig en sout! Wees die verskil! 'n Elelktriese lig kan net skyn soos wat dit moet as dit aan 'n kragbron gekoppel is. Net so kan ek en jy net wees en word wat ons bestem is om te wees as ons aan die regte kragbron gekoppel is. Dan sal ons lig so helder skyn dat ons die kopligte so ietwat sal moet dim dat ander net kan sien. Gaan skyn jou lig! read more read less

4 years ago #20januarie2020, #botha, #charl, #dagstukkie, #dagstukkies, #doen, #duisternis, #lewe, #lig, #light, #live, #skyn, #verskil