00:00
04:34
Vry om Liefde te ontdek! Elkeen van ons wil graag hoor en voel dat ons liefgehê word. Ons wil weet ons is die moeite werd en word waardeer. Baie van ons sukkel om God as 'n liefdevolle Pappa Vader te beleef omdat ons gemaak glo is dat Hy kwaad is vir ons en dat Hy net wag om ons te straf. DIS NIE WAAR NIE! Jesus het die straf wat ons moes kry op Hom geneem en daarom kan ons nou met vrymoedigheid in ons Pappa Vader se arms in-hardloop en Sy liefde ervaar. Geniet dit!
Vry om Liefde te ontdek! Elkeen van ons wil graag hoor en voel dat ons liefgehê word. Ons wil weet ons is die moeite werd en word waardeer. Baie van ons sukkel om God as 'n liefdevolle Pappa Vader te beleef omdat ons gemaak glo is dat Hy kwaad is vir ons en dat Hy net wag om ons te straf. DIS NIE WAAR NIE! Jesus het die straf wat ons moes kry op Hom geneem en daarom kan ons nou met vrymoedigheid in ons Pappa Vader se arms in-hardloop en Sy liefde ervaar. Geniet dit! read more read less

4 years ago #17desember2019, #arms, #beleef, #botha, #charl, #dagstukkie, #dagstukkies, #doen, #ervaar, #inhardloop, #inspirasie, #lewe, #liefde, #lig, #light, #live, #motivering, #onvoorwaardelik, #vergewe, #vry