Settings
Light Theme
Dark Theme

Boere met 'n oog vir 'n geleentheid

Boere met 'n oog vir 'n geleentheid
Nov 2, 2020 · 17m 37s

Ons kuier by Dewald Te Water van die plaas Schurvekop tussen Trichardt en Bethal in Mpumalanga. Dewald het in 1999 by sy ouer broer, Billy, aangesluit nadat die boerdery tot...

show more
Ons kuier by Dewald Te Water van die plaas Schurvekop tussen Trichardt en Bethal in Mpumalanga. Dewald het in 1999 by sy ouer broer, Billy, aangesluit nadat die boerdery tot só ’n mate uitgebrei het dat Billy nie meer by alles kon uitkom nie. Dié twee broers het ’n oog vir ’n geleentheid. Die besigheid bestaan uit ’n saai- en beesboerdery, ’n kunsmis- en mielieverwerkingsaanleg en ’n bou- en grondverskuiwingsmaatskappy. Naas beeste boer Dewald onder meer met mielies en soja-, suiker- en mungbone.
show less
Information
Author Media24 Leefstyl
Website -
Tags
-

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search