00:00
18:05
Ons kuier by mnr. Justin Stirk, wat ’n gemengde boerdery bedryf in die distrik Southwell in die Oos-Kaap. Vertakkings sluit in sigorei,
makadamianeute, pikantrissies, mielies, Bonsmarakoeie en Boerbokooie. Justin se beeste is sy trots en hy is ook ’n lid van die Frontier Bonsmaras-groep. “Ander mense het stokperdjies, maar ek hou daarvan om beeste te teel,” sê hy oor sy liefde vir die Bonsmaras. Die droogte het vanjaar sy produksie beperk, maar Justin is positief oor die toekoms.
Ons kuier by mnr. Justin Stirk, wat ’n gemengde boerdery bedryf in die distrik Southwell in die Oos-Kaap. Vertakkings sluit in sigorei, makadamianeute, pikantrissies, mielies, Bonsmarakoeie en Boerbokooie. Justin se beeste is sy trots en hy is ook ’n lid van die Frontier Bonsmaras-groep. “Ander mense het stokperdjies, maar ek hou daarvan om beeste te teel,” sê hy oor sy liefde vir die Bonsmaras. Die droogte het vanjaar sy produksie beperk, maar Justin is positief oor die toekoms. read more read less

3 years ago