Erediens 27 Sept - Lewe en Sterwe
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
Ons aanvaar baie keer die lewe as vanselfsprekend… Soms kom ons in situasies wat ons besef dat die lewe en dood verbasend naby aan mekaar is. Dan ontdek ons dat...
show moreWanneer hierdie besef deurdring tot ons, wil ons volkome vir die Here leef en sy teenwoordigheid elke dag ontdek. Dan het ons die troos dat Here ook by ons in ons dood teenwoordig is! Ons hele lewe word dan omsluit deur God se teenwoordigheid en ons kan voluit vir die Here lewe!
Kom ontdek saam dat God teenwoordig is in ons hele lewe! Nooi iemand saam.
Riviera-Jakaranda groete.
Frikkie
Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support.
Information
| Author | Riviera-Jakaranda |
| Organization | CJ |
| Website | - |
| Tags |
Copyright 2026 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company
Comments